ALGEMENE INLIGTING |
KANSELLASIE
Indien 'n kursus nie bygewoon kan word nie, moet Agrinet sewe (7) werksdae voor die kursus datum skriftelik in kennis gestel word. Indien 'n persoon registreer en nie opdaag nie, sal die volle bedrag vir die spesifieke kursus van die betrokke persoon verhaal word. |
|
ADRES: SAMRAND
Agrinet Hoofkantoor, Sterlingweg, Samrand, Centurion
GPS Kordinate
25°55'32.37" Suid 28°08'34.85" Oos
Akkommodasie
Elke kursusganger moet eie vervoer en akkommodasie reëlings tref. Die volgende webwerf het kontakbesonderhede vir akkommodasie in die omgewing - www.centurionbb.co.za.
The Clubhouse
Blueberry Lodge
Protea Hotel Samrand
Siesta Gardens
Arbez Gastehuis |
012 661 7953 / 083 380 2073
011 314 0380 / 082 856 1888
012 657 0110
082 268 2040
012 655 0942 |
|
|
ADRES: BELLVILLE
DURBANVILLE CONFERENCE SENTRUM
1 St Vloer, Town Centre, Wellington Road, Durbanville
021 975 2762
http://www.d-cc.co.za
Akkommodasie
Elke kursusganger moet eie vervoer en akkommodasie reëlings tref. Die volgende webwerf het kontakbesonderhede vir akkommodasie in die omgewing - http://www.capestay.co.za
Excellent Guesthouse
Lorraine on Lincoln
Dark Chocolate
Klaras C.C
Latreuo Gastehuis |
021 948 0108
021 946 4710
021 975 2820
021 979 4772
021 913 8512
|
|
|
Kontakbesonderhede
Vir meer inligting aangaande kursusinhoud en opleidingsdatums, kontak Esti Olivier by:
|
|